Een seeman beskryf dit as 'n wurggreep. Op die ry af bieg elkeen oor sy vrese.  Uit die Filippyne, Oekraine en Korea sit almal saamgebondel op die dek. Vandag, anders as gewoonlik, is hul herkoms irrelevant.

Die chaos blyk woedend te wees.  Dis asof donker magte saamsweer om sy slagoffers gevange te hou in 'n kil plek van vrees en onsekerheid. 

Die chaos blyk woedend te wees. Ons word smorens wakker in 'n omgedompelde wêreld waar angs en vrees kloppend by die voordeur staan.