Welkom by ons webtuiste

Hier is hoekom jou ondersteuning so belangrik is

Lees

'n brief van ‘n seeman

Kyk

'n seeman se storie

Ontvang

CSO kommunikasie


SMS cso na 42030 om R30 te skenk (admin en selfoonkostes geld of alternatiewelik)

Manier om by te dra

Gee vir 'n seeman 'n Bybel in sy eie taal en jy gee hom Lewe in Christus.
'n Bybel of Nuwe Testament in 'n vreemde taal is duur, maar met u hulp kan ons die Bybels versprei. Dit is werklik 'n belegging in die Koninkryk van God en in alle ewigheid.

Bid vir CSO

Bid vir ons sodat ons kan voort gaan om die seemanne te bereik.

Warmharte Projek

Ons skenkers en vriende brei musse en serpe vir ons seemanne vir daardie koue dae op see.

Seënsakkie

As jy nie kan brei nie, pak asseblief 'n seënsakkie (ziplock sak met toiletware) - verseker 'n wenner.

Maniere om ons te ondersteun

Direkte Betaling

Christelike Seemansorganisasie (CSO)
ABSA Bank | Takkode: 63-05-09 (Milnerton)
Rekeningnommer: 1520-230-226

Debietorder

Indien u per debietorder 'n donasie wil maak kontak ons kantoor by 021 551-2694 of stuur 'n e-pos na cso@mweb.co.za.

Kredietkaart / Sms donasie

Kliek hier om 'n aanlyn donasie te maak (EFT, kredietkaart) OF sms cso na 42030 om R30 te skenk (admin en selfoonkostes geld).

Bemakings

Indien u 'n bedrag wil nalaat aan die organisasie kontak ons kantoor by 021 551-2694 of stuur 'n e-pos na cso@mweb.co.za.

Ontvang CSO kommunikasie

CSO deel graag ons verskeie stories en projekte met jou. Kies jou kommunikasie medium sodat ons met jou al die mooi stories kan deel en geleenthede gee om betrokke te raak.

Powered by BreezingForms