Die CSO is 'n sendingorganisasie wat in Suid-Afrika werksaam is

Die organisasie hanteer so 100 000 seemanne in 'n jaar wat ons hawens aandoen.
Ons leuse: Gee 'n seeman 'n Bybel in sy eie taal en jy gee hom die lewe in Christus.
'n Blik in die Christelike Seemansorganisasie se wêreld.
Wie en wat is die Christelike Seemansorganisasie