Die Christelike Seemansorganisasie dra God se liefde en God se Woord na elke seeman toe in sy eie taal.

Om dit te kan doen het ons jou hulp nodig en pleit ons by jou om ons werk asseblief finansieel te ondersteun. 

SMS cso na 42030 om R30 te skenk (admin en selfoonkostes geld) of maak 'n aanlyn donasie. Vir ander maniere hoe jy ons kan ondersteun, kliek hier.

Jou donasie is ontsaglik baie werd en sal hierdie Koninkrykswerk laat voortgaan sodat die Evangelie na die uithoeke van die aarde sal gaan.