'n Boodskap van CSO hawewerker Chris Viljoen.

Dis die gesigloosheid daarvan wat die meeste vrees inboesem. Ons onkapabele sintuie hoor, proe, voel en bespied niks, maar tog is dit daar, swerwend deur die heelal op soek na 'n plek om sy koue kloue in te slaan.

'n Boodskap van Dr Wimpie van Schoor (CSO Voorsitter)

In Durban reflekteer Chris oor sy laaste paar dae van skeepsbesoeke ...  Hy vertel van die skielike andersheid in seemanne.