Die selfoon in jou hand - hoe het dit tot hier gekom? Luister asb na hierdie seeman se storie en maak 'n verskil. Dit sal 2 minute van jou tyd vat maar die ewigheid vir 'n seeman beteken.

Desperaat - die hopelose moraal van hulle aan boord in nege letters.  Dis diep Junie en Loffie is in Richardsbaai aan boord ‘n steenkool-vragskip. Al is die hemel bo Richarsbaai vars winter blou, hang spreekwoordelike onweerswolke onheilspellend grou oor die boeg.

'n Boodskap van CSO hawewerker Danie Taljard.

'n Boodskap van CSO hawewerker Loffie Schoeman.